Tag Archives: Solar Subsidies

Subsidies vir sonkraggeisers droop op!

Die installering van laedruk-sonkraggeisers in die Baai is voorlopig gestaak omdat Eskom se subsidies daarvoor opgedroog het. Die sondraggeisers is n Eskom-projek en word deur hom gefinansier. Sowat 30 586 geisers is al by regeringshuise hier aangebring. George Ferreira, van die … Continue reading

Posted in Climate Change, Go Green, Solar Energy, Solar Geysers, Solar Power, Solar Water Heating | Tagged , , , , , , , | Leave a comment