Tag Archives: Beurtkrag

Moontlike Kragtekort in Nelson Mandela Metro

Indien kragverbruik nie dringend met ten minste 10% verminder nie, kan inwoners hulle gereed maak vir beurtkrag. So waarsku Eskom, die nasionale kragvoorsiener, wat al vir die afgelope paar weke sukkel om aan die verwagte vraag te voorsien. Die kragvoorsiener- … Continue reading

Posted in Carbon Footprint, Go Green, Solar Energy, Solar Geysers, Solar Water Heating, Yes Solar | Tagged , , , , , , | Leave a comment